MUSIEK

Musiek is in ons bloed!  As deel van ons leuse, werk en skep, geniet ons by Mikro om musiek te maak! 

UNISA HENNIE JOUBERT MERIETEPRYS

Baie geluk aan Jana Vermeulen (gr. 7.1) wat die UNISA HENNIE JOUBERT meriete prys vir gr. 3-teorie gewen het.  Dit is ‘n Nasionale toekenning en slegs twee kandidate word vir hierdie toekenning gekies.

UNISA

Hierdie leerders het hul UNISA klaviereksamens afgelê uitstekende uitslae ontvang.

 

Marion Conradie slaag Graad 1 met 87%.

 

Rozelle Buhr slaag Voorgraad 1 met 91%.

 

Jenna Sutherland slaag Voorgraad 1 met 83%.