SKAAK

 

SKAAKSPAN

 

'n Groot groep leerders kom elke Vrydagmiddag na skool bymekaar om 'n heerlike potjie skaak te speel.

Die leerders se sosiale vaardighede, asook hulle konsentrasie word verder verbeter deur deelname.

 

Leerders neem ook aan verskeie toernooie deel. Wedstryde word gedurende die tweede en derde kwartaal teen die omliggende skole gespeel.