DRAMA EN TONEEL
Leerders neem op groot skaal deel aan Stellenbosch, Kaap, en Tygerberg Eisteddfods. Ons verower jaarliks Cum laude en beker-toekennings in woordkuns. Leerders kry ook elke derde jaar die geleentheid om aan 'n groot produksie deel te neem. Elke kwartaal besoek professionele dramagroepe die skool.
PRODUKSIES
Die musiekblyspel van "Joseph and the amazing technicolor dreamcoat" is in November 2002 in die Kunstekaap opgevoer. Annie, die geliefde musiekblyspel, van die rooikop weeskind is in September 2005 op die planke gebring. Die leerders was soos professionele spelers. 'n Ware belewenis vir elke speler en gehoor! Stories met Sterte, verhale van diere, die ou mites, is in 2006 met ± 400 grondslagfase leerders op planke gebring. Dié Kinderproduksie is gekeur vir KKNK 2007. Die rolverdeling is deur 10 oud-Mikroleerders uitgebeeld. Jacques Geldenhuys was verantwoordelik vir musiekregie en Hanlie Burger vir spelleiding. 2006 was ook die geboortejaar van ons Jongtongfees. Vir 3 dae het alle musiek, sang en dramaleerders soos professionele kunstenaars opgetree by ons eie kunstefees. Hierdie sukses is voortgesit in 2007 en daarna nog elke jaar.
|
A-Z My reis is vet pret 2018 |
Mikro FM 2017 |
|
![]() |
|||
Jongtongfees 2016 |
Prinses Sukhanaam 2015 |
Ducktails and Bobbysocks 2014 |
|
![]() |
![]() |
![]() |
|
Jongtongfees 2013 |
Roller Coaster Ride 2012 |
Jongtongfees 2011 |
Jongtongfees 2009 |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Gelukland 2009 |
Back to the 80's 2008 |
Jongtongfees 2007 |
Stories met sterte 2006 |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |