KOOR
Laerskool Mikro se kore tree gereeld saam met bekende kunstenaars op. Hulle neem ook aan verskeie eisteddfods en kompetisies deel waar hulle puik presteer.
JUNIOR KOOR
Ons junior koor in aksie onder leiding van me. Gloudina Roux.
SENIOR KOOR
Me. Alida Nell is die afrigter van ons senior koor.