Aktiwiteitskoördineerder
Mnr. Dennis Conradie
Mnr. Dennis Conradie is ons sportorganiseerder. Hy is verantwoordelik vir sportorganisasie en die reël van Laerskool Mikro se sportbyeenkomste en toernooie.
Wintersport
Somersport
Tennis, Atletiek, Krieket, Bergfietsry
Ander
Interhuis T-Hemde
T-Hemde in die interhuiskleure (geel, rooi,blou) met die embleem van elke huis kan nou bestel word by die Mikrotique. Die t-hemde sal gedra kan word by alle interhuisaktiwiteite.